Jun
27
Tue
Groblersdal Pekanneutdag en veldbesoek @ Die Raasblaar lodge, Groblersdal
Jun 27 all-day

 

Program

  • SA Pekanneutbedryf
  • Ontwikkelingsbeplanning – boordbeplanning en bestuur
  • Besproeiingsbeplanning – opsies en uitleg
  • Kunsmisbestuur en boombehoeftes
  • Veldbesoek – praktiese aspekte

Bevestig asb indien u die geleentheid wil bywoon by Hardus du Toit sappahardus@gmail.com  voor  Woensdag 21 Junie 2017

Nov
1
Wed
Kursus vir nuwe toetreders / Course for new entrants
Nov 1 – Nov 2 all-day
Nov
3
Fri
Algemene Jaarvergadering en Simposium / Annual General meeting and Symposium
Nov 3 – Nov 4 all-day